5 Minute Verhale: Mooi Stories
5 Minute Verhale: Mooi Stories
5 Minute Verhale: Mooi Stories
5 Minute Verhale: Mooi Stories

5 Minute Verhale: Mooi Stories

Regular price
R 165.00
Sale price
R 165.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Maak reg vir ‘n behoorlike storietyd met hierdie fabelagtige versameling van 5 minute se mooi stories.

Vind uit wat Martie ontdek het tydens haar skattejag, ontmoet Prinses Amelia se nuwe sussie, sluit aan by Melodie die meermin en haar vriende in die oseaan en vele, vele meer.

Met pragtige illustrasies sal die kleinspan verseker mal wees oor die karakters en stories.

19,5 x 23, 1,2 cm