Soek-Soek Inkleurboek: Diere
Soek-Soek Inkleurboek: Diere
Soek-Soek Inkleurboek: Diere

Soek-Soek Inkleurboek: Diere

Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat ’n kroon dra.

Age: 4 +