Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie
Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie
Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie

Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie

Regular price
R 80.00
Sale price
R 80.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Soek die motorfietse wat toertjies op net een wiel doen en kleur hulle blou in. Jy kan die ambulanse wat met loeiende sirenes hospitaal toe jaag geel inkleur. En maak die seerowerskepe met ’n doodskedel op hulle vlag bruin. Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol voertuie.

Age: 4 +